2 Kronieke 24:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die priesters en Leviete opgeroep en die volgende opdrag gegee: “Gaan dadelik na al die dorpe van Juda en samel die vereiste jaarlikse bydrae van die hele Israel in sodat ons die tempel van julle God kan herstel. Moenie versuim nie!” Die Leviete het egter nie dadelik gegaan nie.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:1-10