2 Kronieke 24:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volledige vertelling oor die seuns van Joas, die profesieë oor hom, en die verslag oor die herstel van die tempel van God is geskryf in die Kommentaar op die boek Konings. Toe hy sterf, het sy seun Amasia hom opgevolg.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:18-27