2 Kronieke 24:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die manne in bevel van die opknapping het hard gewerk en geleidelik vordering gemaak. Hulle het die tempel van God volgens die oorspronklike planne gerestoureer en dit versterk.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:6-18