2 Kronieke 23:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jojada die priester beveel toe die leiers wat in bevel was van die soldate: “Neem haar uit die tempel en maak enigeen met die swaard dood wat probeer om haar te red. Moet haar nie hier in die tempel van die Here doodmaak nie.”

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:9-21