2 Kronieke 22:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit was ’n fout, want die Here het besluit om Ahasia te straf. Ahasia en Joram het Jehu seun van Nimsi tegemoetgegaan. Die Here het bepaal dat Jehu die koningshuis van Agab tot niet moes maak.

2 Kronieke 22

2 Kronieke 22:1-11