2 Kronieke 22:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Atalia, die ma van koning Ahasia van Juda, hoor dat haar seun dood is, het sy die res van Juda se koningshuis uitgeroei.

2 Kronieke 22

2 Kronieke 22:1-12