2 Kronieke 21:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Joram het die voorbeeld van die konings van Israel gevolg en was net so goddeloos soos koning Agab, want hy was met een van Agab se dogters getroud. Hy het gedoen wat baie verkeerd was vir die Here.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:1-10