2 Kronieke 21:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle pa het waardevolle geskenke van silwer en goud, kosbare voorwerpe en ook versterkte stede in Juda aan elkeen van hulle gegee. Hy het die koningskap aan Joram gegee, want hy was die oudste.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:1-9