2 Kronieke 21:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elia die profeet het toe die volgende brief aan Joram gestuur:Dit is wat die Here, die God van jou voorvader Dawid, sê: Jy het nie die goeie voorbeeld van jou pa Josafat of jou oupa, koning Asa van Juda, gevolg nie.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:4-17