2 Kronieke 20:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het gesê: ‘As ons bedreig word met rampspoed soos oorlog, siekte of hongersnood, sal ons kom staan in u teenwoordigheid voor hierdie tempel waar u Naam vereer word. Ons sal tot U roep uit ons ellende, en U sal ons hoor en ons verlos.’

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:1-15