2 Kronieke 20:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josafat het opgestaan in die vergadering van die mense van Juda en Jerusalem voor die nuwe voorhof in die tempel van die Here.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:3-12