2 Kronieke 20:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gedurende sy bewind het hy egter nagelaat om al die heidense hoogtes te verwyder. Die volk het hulleself ook nie ten volle aan die God van hulle voorouers verbind nie.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:27-37