2 Kronieke 20:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josafat het oor die land Juda geheers. Hy was 35 jaar oud toe hy koning geword het. Hy het 25 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Asuba dogter van Silgi.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:26-37