2 Kronieke 20:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die leërs van Moab en Ammon het teen hulle bondgenote uit die Seïrberge gedraai en elkeen van hulle doodgemaak. Nadat hulle die leër van Seïr vernietig het, het hulle mekaar vernietig.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:18-30