2 Kronieke 20:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Boodskappers het gekom en vir Josafat vertel: “’n Groot leër van Edom trek op teen u van anderkant die Dooie See. Hulle is alreeds by Gaseson-Tamar, dit is En-Gedi.”

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:1-5