2 Kronieke 20:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Josafat het toe met sy gesig na die grond toe gekniel. Al die inwoners van Juda en Jerusalem het ook so gemaak en die Here aanbid.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:16-27