2 Kronieke 20:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Môre moet julle teen hulle uittrek. Julle sal hulle teëkom wanneer hulle opkom teen die pas van Sis, by die einde van die vallei wat uitmond op die Jeruelwoestyn.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:15-21