2 Kronieke 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Stuur tog ook vir my seder-, sipres- en jenewerhout van die Libanon, want ek weet u vakmanne is sonder gelyke by die afkap van bome van die Libanon. Ek sal my arbeiders stuur om hulle by te staan.

2 Kronieke 2

2 Kronieke 2:1-15