2 Kronieke 18:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wat het ek jou gesê?” sê die koning van Israel vir Josafat. “Hy doen dit altyd! Hy voorspel nooit enigiets anders nie as net slegte nuus vir my.”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:15-26