2 Kronieke 18:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen het die boodskapper wat gestuur is om Miga te gaan haal, vir hom gesê: “Kyk, al die profete belowe ’n oorwinning vir die koning. Maak seker dat jy met hulle saamstem en gee goeie nuus.”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:3-17