2 Kronieke 17:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die derde jaar van sy bewind het Josafat sy amptenare gestuur om in al die dorpe van Juda onderrig te gee. Hierdie amptenare het die volgende persone ingesluit: Ben-Gajil, Obadja, Sagaria, Netanel en Miga.

2 Kronieke 17

2 Kronieke 17:1-14