2 Kronieke 17:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom het die Here Josafat se koningskap bevestig. Die hele Juda het vir hom geskenke gebring sodat hy baie ryk geword het en groot aansien geniet het.

2 Kronieke 17

2 Kronieke 17:1-10