2 Kronieke 16:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onthou jy dan nie wat gebeur het met die Kussiete en Libiërs en hulle groot leërmag met baie strydwaens en ruiters nie? Toe het jy op die Here vertrou en Hy het hulle aan jou oorgegee.

2 Kronieke 16

2 Kronieke 16:1-9