2 Kronieke 16:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Asa het die hele Juda aangesê om die boustene en timmerhout wat Baesa gebruik het om Rama te versterk, weg te dra. Asa het dit gebruik om die dorpe Geba en Mispa te bou.

2 Kronieke 16

2 Kronieke 16:4-14