2 Kronieke 16:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die 39ste jaar van sy regering het Asa ’n ernstige siekte aan sy voete opgedoen. Maar selfs in sy siekte het hy nie hulp by die Here gesoek nie, maar by sy dokters.

2 Kronieke 16

2 Kronieke 16:8-14