2 Kronieke 15:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Asa het selfs vir Maäka, sy ouma, as koninginmoeder onttroon omdat sy ’n walglike Asjerapaal gemaak het. Hy het die paal afgekap, dit fyngemaal en dit in die Kedronvallei verbrand.

2 Kronieke 15

2 Kronieke 15:11-19