2 Kronieke 15:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het besluit dat enigiemand wat weier om die Here die God van Israel te dien, doodgemaak moet word, sou dit jonk of oud, man of vrou wees.

2 Kronieke 15

2 Kronieke 15:10-16