2 Kronieke 14:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag het ’n Kussiet met die naam Serag Juda aangeval met ’n leër van een miljoen manskappe en 300 strydwaens. Hulle het tot by die stad Maresa gevorder.

2 Kronieke 14

2 Kronieke 14:2-14