Toe die leër van Juda in Efraimsberg aankom, het Abia op die Semarajimberge gaan staan en vir Jerobeam en die Israelitiese leër geskreeu: “Luister na my!