“Maar wat ons betref, die Here is ons God. Ons het Hom nie verlaat nie. Net die afstammelinge van Aäron dien die Here as priesters, en net die Leviete mag hulle in hulle werk help.