2 Kronieke 12:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Sisak van Egipte het Jerusalem binnegekom en al die skatte van die tempel van die Here en van die koninklike paleis, asook al die goue skilde van Salomo, weggeneem.

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:1-15