2 Kronieke 12:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Here die verandering van gesindheid by hulle sien, het Hy die volgende boodskap aan Semaja gegee: “Aangesien die volk hulleself verootmoedig het, sal Ek hulle nie heeltemal vernietig nie, maar binnekort verligting gee. Ek sal Sisak nie gebruik om my toorn oor Jerusalem uit te stort nie.

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:6-10