2 Kronieke 12:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die profeet Semaja het met Rehabeam en die leiers van Juda wat almal uit vrees vir Sisak na Jerusalem toe gevlug het, gepraat. Semaja het gesê: “Dit is wat die Here sê: Julle het My verlaat; daarom het Ek julle verlaat en aan Sisak oorgegee.”

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:3-8