2 Kronieke 11:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Later het Rehabeam met Maäka die dogter van Absalom getrou. Maäka se seuns was: Abia, Attai, Sisa en Selomiet.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:17-22