2 Kronieke 11:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit het die koninkryk van Juda versterk en hulle het drie jaar lank Rehabeam seun van Salomo ondersteun. Hulle het met erns probeer om die Here te gehoorsaam soos dit gedoen is tydens die bewind van Dawid en Salomo.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:16-19