2 Kronieke 11:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Leviete het selfs hulle huise en eiendom verlaat en na Juda en Jerusalem verhuis omdat Jerobeam en sy seuns nie toegelaat het dat hulle as priesters die Here dien nie.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:10-16