2 Kronieke 11:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook skilde en spiese in hierdie stede geplaas om hulle te versterk. Hy het egter net oor Juda en Benjamin geheers.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:5-20