2 Kronieke 11:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Rehabeam in Jerusalem aankom, het hy 180 000 uitgesoekte soldate uit Juda en Benjamin opgeroep om teen Israel op te trek en die koningskap vir hom terug te wen.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:1-7