2 Kronieke 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“U pa het ons ’n swaar las laat dra. Verminder tog die arbeidslas wat u pa op ons gelê het. Dan sal ons u getroue onderdane bly.”

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:1-10