2 Kronieke 10:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jerobeam, seun van Nebat, van Salomo se dood hoor, het hy uit Egipte teruggekeer. Hy het daarheen gevlug omdat hy bang was vir koning Salomo.

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:1-10