2 Kronieke 10:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Rehabeam stuur toe vir Hadoram, wat in bevel van die dwangarbeiders was, om orde te bring. Maar die Israeliete het hom gestenig. Koning Rehabeam kon net betyds in sy strydwa kom en Jerusalem toe vlug.

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:14-19