2 Korintiërs 9:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die bediening van hierdie hulp voorsien nie net in die behoeftes van die gelowiges in Jerusalem nie, maar word ’n stroom van danksegging teenoor God.

2 Korintiërs 9

2 Korintiërs 9:5-15