2 Korintiërs 8:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die geesdrif daar is en julle gee volgens wat julle het, is die gawe aanneemlik. Julle hoef nie meer as dit te gee nie.

2 Korintiërs 8

2 Korintiërs 8:2-19