2 Korintiërs 8:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nou gee ek raad oor hierdie saak. Want dit is voordelig vir julle – julle wat nie net die eerste was om iets te doen nie, maar ook heel eerste gewíllig was om iets te doen.

2 Korintiërs 8

2 Korintiërs 8:8-15