2 Korintiërs 7:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Skep vir ons ruimte by julle. Ons het niemand verontreg nie; ons het niemand se ondergang veroorsaak nie; ons het niemand uitgebuit nie.

2 Korintiërs 7

2 Korintiërs 7:1-6