2 Korintiërs 7:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk net watter entoesiastiese reaksie die belewenis van hartseer volgens die wil van God by julle meegebring het: die verantwoording, dringendheid om reg te maak, ontsag, verlange om my te sien, ondersteuning en erns om die oortreder te straf! In elke opsig het julle bewys dat julle in hierdie saak onskuldig is.

2 Korintiërs 7

2 Korintiërs 7:1-16