2 Korintiërs 6:17-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Daarom: “Gaan van hulle af wegen hou julle eenkant, sê die Here,en moenie vat aan wat onrein is nie;dan sal Ek julle ontvang.”

18. En ook: “Ek sal vir julle’n Vader wees,en julle sal vir My seuns en dogters wees,sê die Here die Almagtige.”

2 Korintiërs 6