2 Korintiërs 5:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons tree op as ambassadeurs vir Christus terwyl God deur ons ’n appèl aan julle rig. Ons smeek julle ter wille van Christus: Kom tot versoening met God!

2 Korintiërs 5

2 Korintiërs 5:11-21