2 Korintiërs 5:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie hele nuwe werklikheid kom van God af, wat ons deur Christus met Homself versoen en aan ons die bediening van die versoening gegee het.

2 Korintiërs 5

2 Korintiërs 5:16-20