2 Korintiërs 4:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons swaarkry op die oomblik is gering en tydelik, maar dit bewerk vir ons ’n heerlikheid wat alles verreweg oortref en vir altyd vas sal staan.

2 Korintiërs 4

2 Korintiërs 4:13-18